Te Plaas Wedding Venue
Your special wedding

In Upington se wereld, daar aan die oewer van die Oranjerivier, weet die mense hoe skaapvleis moet smaak. Skaapstert, skilpadjies, skaap op die spit - en wyn daarby... Kom sit aan by 'n tafel vol heerlike kos gemaak in 'n groot en gemoedelike warm kombuis.

Sarie KOS 2009


Melissa van der Colff - 083 949 6795 - melissa@carpediemfarms.co.za

Malinda van der Colff - 082 826 2352

carpediemfarms.co.za
Trou Inspirasie